2016 – Easter long week-end trip report

2016 – Easter long week-end trip report

  Preparations for our trip Gerida and I normally have a rule that we do a longer trip over the December/January period across border, and a shorter trip through South Africa over the Easter period. This year (March/April 2016) our trip took us through the Natal...
Basiese Paklys

Basiese Paklys

Basiese Paklys In 2006 toe ons begin het met ons Afrika toere, het ek dié lys in een van die Weg tydskrifte gekry. Met die jare het ek dit so effe aangepas (ons vat nou die helfte minder goed saam op vakansie as desjare), maar die basiese items bly nog belangrik....
Malawi – December 2015

Malawi – December 2015

  Planning and preparations for the trip A trip to Malawi has always been on our bucket list for some time. But reality and commitments had us postpone this year on year. In mid-2016 we started talking about Malawi again and decided now is the time.  We also decided...
First Aid

First Aid

  First Aid:  Hoe nou? Met ons vakansie in Malawi in 2015 toe Pieter sy been seergemaak het – en dit later ‘n ernstige bakteriese infeksie geword het, het ons weereens besef dat dit tog die moeite werd is om elke keer maar al die “First Aid” sakke wat ons so...
Magorgor – 4 Januarie 2016

Magorgor – 4 Januarie 2016

Magorgor 4 Januarie 2016 Dis 18:20. Voor my is ‘n blousel blou swembad, en langs my op sy enkelbed is ‘n baie moeë man. Maar my bors steek soos ‘n pronk duif s’n uit, want ek (lees hier “ons”) het Beitbrug vir die 2de keer oorwin. Jip, ek tik vir jou die laaste blog...
Mana Pools – Zimbabwe

Mana Pools – Zimbabwe

Mana Pools   2 Januarie 2016 Môre uit ‘n baie BAIE warm Mana Pools (Zimbabwe Toe ons Donderdagoggend opstaan het Pieter se been BAIE beter gelyk. Die man het sommer ‘n huppel in sy stappie gehad en hy het vol sinne met my gepraat … ek moes tevrede wees met “grunts”...
Pioneer Camp – Lusaka – 2 Januarie 2016

Pioneer Camp – Lusaka – 2 Januarie 2016

Pioneer Camp     2 Januarie 2016 Môre uit ‘n baie BAIE warm Mana Pools (Zimbabwe). Ek tik met die magtige Zambesi rivier voor my. Jy kan jouself in die weerkatsing van die water sien. Kort kort ploep ‘n seekoei iewers water en lag dan hard vir homself. Agter my...