by Pieter Booyens | Jan 2, 2016 | Blog
Mana Pools 2 Januarie 2016 Môre uit ‘n baie BAIE warm Mana Pools (Zimbabwe Toe ons Donderdagoggend opstaan het Pieter se been BAIE beter gelyk. Die man het sommer ‘n huppel in sy stappie gehad en hy het vol sinne met my gepraat … ek moes tevrede wees met...
by Pieter Booyens | Jan 2, 2016 | Blog
Pioneer Camp 2 Januarie 2016 Môre uit ‘n baie BAIE warm Mana Pools (Zimbabwe). Ek tik met die magtige Zambesi rivier voor my. Jy kan jouself in die weerkatsing van die water sien. Kort kort ploep ‘n seekoei iewers water en lag dan hard vir homself. Agter...
by Pieter Booyens | Dec 29, 2015 | Blog
Malawi Mama Rula's, Chipata, Zambia 29 December 2015 Toe die wekker vanoggend 6uur afgaan, toe weet ek dis ons laaste dag in Malawi. In ‘n mate was dit “sad”, maar ook opwindend. Ons volgende fase van ons vakansie het begin. Ek hoor Pieter kreun kreun...
by Pieter Booyens | Dec 26, 2015 | Blog
Kasungu Malawi 26 December 2015 En toe slaan die noodlot toe. Letterlik. In Kuimba Shiri (aan die begin van ons trip) net buite Harare (Zimbabwe) het Pieter met die opklim op die Landy skeef getrap en sy maermerrie afgeskuur teen die Landy se bulbar. Ons het...
by Pieter Booyens | Dec 24, 2015 | Blog
Lukwe Eco Lodge & Camp 24 December 2015 Ek was verkeerd. Die paradys sit nie in Makhuze nie, die paradys sit in Mushroom Farm in Livingstonia. Ek sit tans 1083m hoog en tik die blog. Ons het uiteindelik ‘n datakaart in Mzuzu kon kry. En nou het ons internet...
by Pieter Booyens | Dec 22, 2015 | Blog
Makuze Beach Lodge 22 December 2015 Ek reken die paradys lyk so … of amper so. Of dalk NET SO. Makhuze Beach … die enigste privaat strand in die hele Malawi. Nie uit keuse nie, maar oorlat die locals oor ‘n moerse koppie moet loop om op die strand te kom. Rotse...
by Pieter Booyens | Dec 20, 2015 | Blog
Senga Bay 20 December 2015 Ek tik met ‘n uitsig oor Lake Malawi. Dis 13:12 hier in Senga Bay. En dis MOER warm. Ons is gister (19 Desember) uit Palm Beach uit in helder sonskyn. Die vorige nag het ons ‘n hectic storm gehad wat die hele meer omgekrap het. Klein...
by Pieter Booyens | Dec 18, 2015 | Blog
Palm Beach - Lake Malawi 18 December 2015 Ons is vanoggend net na 9uur uit Liwonde Safari Lodge. Die Hollander was nie daar om te groet nie. Die man het gaan “shop”. Ek wou vir hom ‘n pakkie koekies los wat ek by ons tuisnywerheid gekoop het, want die man lyk...
by Pieter Booyens | Dec 17, 2015 | Blog
Liwonde National Park 16 December 2015 Vakansiedag in SA – nie in die res van Afrika nie. Dankie. Tog. Ons het vanoggend (16 Desember) half 5 wakker geword in ons 4x4m kamer (met die kolle deken en blerrie harde matras) met die WBHO generator wat hardloop. Deur...
by Pieter Booyens | Dec 15, 2015 | Blog
Tete - Mozambique 15 December 2015 15 Desember 2015. As ek vandag iewers vanuit ‘n Moskee toring soos ‘n propperse Moslem vir die wêreld kan skreeu dat Afrika nie vir sissies is nie, het ek. Ons is vandag gekou … uitgespoeg en weer gekou. Afrika...
by Pieter Booyens | Dec 13, 2015 | Blog
Zimbabwe Ruins 13 December 2015 Die nuwe waaier – “state of the art” ding, waai die wind van die een kant van die kamer tot die ander. Dis hel warm buite. Die humiditeit is hoog. Ons dink in tru-rat en suip water asof die droogte enige dag op ons kan toesak. Ons was...
by Pieter Booyens | Dec 7, 2015 | Blog
Our mode of transport for the Malawi trip will be our trusty Land Rover Defender Shrek. We have decided not to take our off-road trailer (Donkey) with us to safe on pulling extra weight and also to make us more mobile. To enable us to do this we had to re-arrange...
by Pieter Booyens | Sep 16, 2015 | Blog
Malawi Malawi has always been on our bucket list, but time after time the Kalahari would win the battle and we would settle for hot and dry December vacations. When we returned from Mabuasehube (the Botswana side of the Kgalagadi) in January 2015, we sat down and...
Recent Comments