Zimbabwe – December 2011

Zimbabwe – December 2011

  Pieter & Gerida Booyens Land Rover Defender Puma 110 Wilderness Offroad Sleepwa met Trailer Tent   Derick & Joey Pieterse Land Rover Discovery V8 Jurgens Excape Offroad Karavaan   Ons Roete Die kaart hieronder gee die roete wat ons gevolg...
Mabuasehube – Desember 2010

Mabuasehube – Desember 2010

Na ons vorige besoek (Junie 2010) aan Mabuasehube het ons so verlief geraak op die plek dat ons sommer dadelik met ons terugkeer bespreek het vir ons Desember vakansie.  Ons sou daar kamp vanaf 16 tot 31 Desember 2010. Ons is die oggend van die 15de met die klaar...
Mabuasehube – Junie 2010

Mabuasehube – Junie 2010

Ons Roete Ons roete vir die dag het ons vanaf Parktown Johannesburg geneem tot by Hendrik Potgieter, oor Krugersdorp met die N14, en toe die R563 tot by Hekpoort. Vandaar die R560 oor Maanhaarrand en die R24 tot by Rustenburg.  Daarvandaan via Zeerust na die Skilpad...
Botswana – Desember 2006

Botswana – Desember 2006

  Voorbereiding Voorbereiding vir die Botswana vakansie het begin iewers in Februarie 2006 toe Kokkie en Dina een Saterdag by ons gekuier het, ons oor vakansie en kamp begin gesels het en later met ‘n kaart van Botswana op die tafel geeindig het. Kort hierna het...