Kasunga – Malawi – 26 Desember 2015

Kasunga – Malawi – 26 Desember 2015

Kasungu Malawi   26 December 2015 En toe slaan die noodlot toe. Letterlik. In Kuimba Shiri (aan die begin van ons trip) net buite Harare (Zimbabwe) het Pieter met die opklim op die Landy skeef getrap en sy maermerrie afgeskuur teen die Landy se bulbar. Ons het...
Mushroom Farm – 24 Desember 2015

Mushroom Farm – 24 Desember 2015

Lukwe Eco Lodge & Camp 24 December 2015 Ek was verkeerd. Die paradys sit nie in Makhuze nie, die paradys sit in Mushroom Farm in Livingstonia. Ek sit tans 1083m hoog en tik die blog. Ons het uiteindelik ‘n datakaart in Mzuzu kon kry. En nou het ons internet...
Makuze Beach – 22 Desember 2015

Makuze Beach – 22 Desember 2015

Makuze Beach Lodge   22 December 2015 Ek reken die paradys lyk so … of amper so. Of dalk NET SO. Makhuze Beach … die enigste privaat strand in die hele Malawi. Nie uit keuse nie, maar oorlat die locals oor ‘n moerse koppie moet loop om op die strand te kom. Rotse...
Senga Bay – 20 Desember 2015

Senga Bay – 20 Desember 2015

Senga Bay   20 December 2015 Ek tik met ‘n uitsig oor Lake Malawi. Dis 13:12 hier in Senga Bay. En dis MOER warm. Ons is gister (19 Desember) uit Palm Beach uit in helder sonskyn. Die vorige nag het ons ‘n hectic storm gehad wat die hele meer omgekrap het. Klein...
Palm Beach – Lake Malawi – 18 Desember 2015

Palm Beach – Lake Malawi – 18 Desember 2015

Palm Beach - Lake Malawi   18 December 2015 Ons is vanoggend net na 9uur uit Liwonde Safari Lodge. Die Hollander was nie daar om te groet nie. Die man het gaan “shop”. Ek wou vir hom ‘n pakkie koekies los wat ek by ons tuisnywerheid gekoop het, want die man lyk...
The lions of Mabuasehube

The lions of Mabuasehube

During December 2010 we were camping at Mpayathutlwa campsite no 1 in the Mabuasehube Game Reserve in Botswana.  This park forms part of the Kgalagadi Transfrontier Park.  During our stay at this campsite we had an encounter with Lions and Gerida wrote an article...
Die brug na Mamili is beslis nie vir sissies nie

Die brug na Mamili is beslis nie vir sissies nie

The Rupara bridge en-route to the Nkasa/Rupara National Park (also known as Mamili) in the Caprivi is well known amongst overlanders.  During our December 2009/January 2010 trip to Botswana and the Caprivi we gained first-hand experience of how difficult it could be...
A snowy Oliviershoek pass (1996)

A snowy Oliviershoek pass (1996)

We planned a short breakaway to Sodwana Bay during June 1996.  The night before our departure from Harrismith we experience heavy snowfalls and most of the mountain passes towards KZN were closed.  Our only option was to try going through Oliviershoek pass.  The pass...