by Pieter Booyens | Dec 31, 2010 | Trip Reports
Na ons vorige besoek (Junie 2010) aan Mabuasehube het ons so verlief geraak op die plek dat ons sommer dadelik met ons terugkeer bespreek het vir ons Desember vakansie. Ons sou daar kamp vanaf 16 tot 31 Desember 2010. Ons is die oggend van die 15de met die klaar...
by Pieter Booyens | Feb 4, 2010 | Trip Reports
Ons Roete Ons roete vir die dag het ons vanaf Parktown Johannesburg geneem tot by Hendrik Potgieter, oor Krugersdorp met die N14, en toe die R563 tot by Hekpoort. Vandaar die R560 oor Maanhaarrand en die R24 tot by Rustenburg. Daarvandaan via Zeerust na die Skilpad...
by Pieter Booyens | Dec 26, 2009 | Trip Reports
Ons Roete Die kaart hieronder gee die roete wat ons gevolg het. Ons is met die N1 noordwaarts tot by Mokopane waar ons weggedraai het met die N11 tot by die Martins Drift/Groblersbrug grenspos waar ons oor is na Botswana. DAG 1 (26 DESEMBER 2009) Die eerste dag van...
by Pieter Booyens | Dec 31, 2006 | Trip Reports
Voorbereiding Voorbereiding vir die Botswana vakansie het begin iewers in Februarie 2006 toe Kokkie en Dina een Saterdag by ons gekuier het, ons oor vakansie en kamp begin gesels het en later met ‘n kaart van Botswana op die tafel geeindig het. Kort hierna het...
Recent Comments