Basiese Paklys

In 2006 toe ons begin het met ons Afrika toere, het ek dié lys in een van die Weg tydskrifte gekry.

Met die jare het ek dit so effe aangepas (ons vat nou die helfte minder goed saam op vakansie as desjare), maar die basiese items bly nog belangrik.

“Print” die lys vir jouself, of plak hom iewers in ‘n boek – en met elke lang vakansie wat jy vat, “tick” af wat jy al ingepak het.

In die kostrommel:

Aartappelskryfies Aftrekselblokkies Agurkies
Boeliebief Botter/Margarien Brood
Droë vrugte Eiers Blik boontjies
Graankos Peanut butter Heuning
Blik chickpeas Smash kapokaartappels Pakkies sop
Koffie Tee Melk
Langlewe vla Lekkers Mayonaise
Tamatiesous Olywe Pasta
Kaassmeer Koekies (sout en soet) Sojasous
Suurlemoensap Tamatiepasta Tandestokkies
Water Worcestersous Bakpoeier
Asyn Beskuit Bisto
Broodrolle 2Min Noodles Blik groente
Blik tamatie en uiesmoor Blik heel tamaties Blik tuna
Konfyt IdealMelk Joughurt
Koeksoda Koeldrank Koeldrank poeier
Kondensmelk Kookolie Kruie en speserye
Koek en bruismeel Mieliemeel Milo
Rosyne Rys Sjokolade
Spray & Cook Stroop Suiker
Vars groente Vars vrugte Vleis
Drank/Wyn Kondensmelk B/beans
Blatjang Koeskoes Suikermielies
Blik vrugte Langlewe room Vlapoeier
Marinade Mosterd Blik mushrooms
Kaas Slaaisous

 

In die skoonmaakkis:

Besem en skoppie Jik Emmer (opvou een as jy het)
Opwaslappe Opwasseep Papierhanddoeke
Vuilgoedsakke (swart sakke) Wasbakproppe Waskom
Boraks poeier Wasgoedpennetjies Kaasdoek
Handy Andy Doom Koerantpapier
Potskuurders Skuursponsies Staalwol
Afdroograk Wet Wipes Waspoeier
Domestos Muskiet coils Harde skuur borsel
Lappe Blou seep Vuurhoutjies
Vadoeke

 

Die “hardware”

Aartappeldrukker Opskepbakke Bekers
Papierborde Braaibak Driepoot
Braaitang Broodmes Broodplank
Gasbottel sleutel Glase Messe, vurke en lepels
Tupperbakkies Rasper Glad sakkies
Toiletpapier Vliegnet Flesse
Blikoopmaker Botteloopmaker Borde
Hout Blits Charcoal
Eierspaan Foelie Gasbottel
Swartboompotte Klingwrap Vatlappe
Rekkies Skêr Vuuraansteker
Tafeldoek Resepteboek Opvou tafel
Pap en poeding bakkies Ketel Waterhouer
Braairooster

 

Share This

Share This

Share this post with your friends!