Malawi – December 2016

Malawi – December 2016

Planning and preparations for the trip We just could not get Malawi out of our minds since our previous trip – December 2015. It was not long being back home that we made the decision to go back to Malawi in December 2016. During the previous trip we wanted to see as...
Senga Bay – 20 Desember 2015

Senga Bay – 20 Desember 2015

Senga Bay   20 December 2015 Ek tik met ‘n uitsig oor Lake Malawi. Dis 13:12 hier in Senga Bay. En dis MOER warm. Ons is gister (19 Desember) uit Palm Beach uit in helder sonskyn. Die vorige nag het ons ‘n hectic storm gehad wat die hele meer omgekrap het. Klein...
Palm Beach – Lake Malawi – 18 Desember 2015

Palm Beach – Lake Malawi – 18 Desember 2015

Palm Beach - Lake Malawi   18 December 2015 Ons is vanoggend net na 9uur uit Liwonde Safari Lodge. Die Hollander was nie daar om te groet nie. Die man het gaan “shop”. Ek wou vir hom ‘n pakkie koekies los wat ek by ons tuisnywerheid gekoop het, want die man lyk vir my...